Fat Man - Dorp Toe Şarkı Sözleri

Ons gaan dorp toe Ja ons gaan dorp toe
Hou my vas net so bietjie, bietjie stywer vas,
voel my hoe ek in jou lyf in pas ek weet eks so gemaak vir jou
Draai my om stadig om jou pinkie stadig om Jy kan doen et wat jy wil met my
Net solank jy saam met my wil ry Ons gaan dorp toe Ja ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi pappa se klim in die die Ford toe.

Want ek vat jou dorp toe Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat jou nie net dorp toe
Hou my terug net so bietjie, bietjie verder terug, gee nie om as jy voor my wil loop
Ek is tog n man maar soort soek soek soort
Tref die lug kyk hoe almal na ons kant toe vlug.

Kyk hoe lamal na jou kant kyk ek is trots omdat jy nog so lyk
(Nog so lyk) Ons gaan dorp toe Ja ons gaan dorp toe
As j wil dans vra ek mooi pappa se klim in die ford toe...
Wantek vat jou dorp toe Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
Ons gaan dorp toe Ja ons gaan dorp toe
As jy wil dans vra ek jou mooi pappa se klim in die ford toe.

Want ek vat jou dorp toe Hierdie ding wil dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
En as jy hou van wat jy sien vat ek jou nie net dorp toe
Bu şarkı sözü 107 kere okundu.